Testimonials

Testimonials from our patients:

“My hartilke dank aan jou en al die personeel binne die saal vir die wondelike vriendelike behandeling.”

“Jy laat mens altyd tuis voel, en ek waardeer dit opreg dat een van die saalsusters my altyd kom gerusstel dat dinge goed verloop.”

“Ek is seker sy sal ook binne ‘n paar dae oorloop van dankbaarheid as haar mooi nuwe glimlag nie meer seer is nie.”

“Excellent client experience”

“The nurses treated my son with care and compassion.”

“Personeel is baie vriendelik. Voortdurende ‘updates’ rakende my kind in teater. Dit word waardeer.”

“Baie dankie vir die vriendelikheid en omgee!”

“Baie goed. Puik diens en kliënte-ervaring.”

“Excellent service.”

“Hulle is baie vriendelik”

“Very good. Well done!”

“Friendly and helpful”

“Cleaning staff do a great job.”